Saturday, 1 June 2013

Maak jou pakkie op ( Beskrywende Skryfstuk)

Geskenkies vir geliefdes hoef nie 'n plaas se geld te kos nie.

Op soek na die perfekte geskenk vir iemand spesiaals? Hou op soek en maak self 'n besonderse geskenk - dis uniek, bekostigbaar en baie persoonlik.

Niks is immers so spesiaal soos 'n handgemaakte geskenk nie. Een wat met liefde toegedraai is en waar geen moeite ontsien is met selfs die kaartjie nie. As jy op soek na inspirasie vir verjaardae, Kersfees en ander spesiale geskenke, is my blog 'n onontbeerlike gids vir jou.Dit bevat:
  •  Lieflike idees vir handgemaakte geskenke,
  •  die mooiste toegedraaiplanne,
  •  oulike kaartjies vir elke geskenk,
  •  maklike, bekostigbare projekte
of dit gebak is, met die hand geborduur of gestik is, geknip of geverf is, jy sal die perfekte geskenk vir geliefdes - jonk of oud - op my blog kry.

3 comments:

  1. Die blog is ideal vir my, want ek is n baie kreatiwe persoon. Ek kan nie wag vir jou volgende inskywing! :)

    ReplyDelete
  2. shhoooohhh. Dit is pragtig en baie maklik om te maak :)

    ReplyDelete
  3. Dit is so hulpvol. gesenk koop is 'n nagmerrie

    ReplyDelete